BEGRYP DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES
ebook

BEGRYP DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES (ebook)

KELVIN ARMSTRONG

$60.00
IVA incluido
Editorial:
BABELCUBE INC.
Materia
TEOSOFIA METAFISICA
ISBN:
9781667401065
Formato:
Epublication content package
DRM
Si

Begryp die Krag van die Heilige Gees - verskaf 'n in diepte lering oor die krag van die Heilige Gees en elke bonatuurlike geskenk wat God steeds gee om gelowiges toe te rus as getuies vandag.  Dit verskaf fundamentele vereistes om die Heilige Gees as 'n geskenk van God te ontvang sowel as al die gawes van die Heilige Gees en hulle toepasing as gelowiges.  Die boek sluit in sleutel Bybelverse om die gelowige toe te rus om te verstaan wat die Doop, Gawes, Vrugte en Sonde of Godslastering teen die Heilige Gees behels.  Wil Jy Die Krag Van Die Heilige Gees Elke Dag In Jou Lewe Ervaar? Ons hoor van die ontsagwekkende krag van die Heilige Gees.  Ons is verbaas oor die wonderwerke van Jesus in die Bybel en ons wonder of ons hierdie bonatuurlike spirituele gawes van die Heilige Gees deur ons en in ons kan laat vloei.  Dit is moontlik om dit vandag te behaal as ons die uitdaging kan vat om onsself toe te rus met die in-diepte begrip van hoe die Heilige Gees in ons lewens as gelowiges werk.  Dit beteken om die Heilige Gees te leer ken, die enigmatiese Derde Persoon van die Drie-eenheid.  Dit beteken behoorlike begrip oor die spirituele gawes, deursoeking van die Skrif en om die brawe stap te neem om God in geloof te vra  om jou met die Heilige Gees te vul. Sommige van ons sit elke Sondag in die kerkbanke en elke ander dag wonder ons by onsself of dit moontlik is om die Heilige Gees te ontvang, en as dit moontlik is, watter geskenk kan ons van Hom verkry.  Steeds, jy mag daarna smag om jou ondervinding met God te verdiep.  Jy mag jouself afvra: ·              Hoe ontvang ek die Heilige Gees? ·              Wat is die voordele om die Heilige Gees te ontvang?                Gebeur moderne wonderwerke van Bybelse proporsie nog steeds? ·              Hoe kan ek toegang kry tot die bonatuurlike krag van God? ·              Hoe onderskei ek tussen

Otros libros del autor

  • OUVIR A VOZ DE DEUS COM CLAREZA
    KELVIN ARMSTRONG
    Este livro foi escrito para ajudar os Cristãos a distinguir a voz de Deus no meio de outras vozes. Basicamente, existem três vozes principais no universo; a voz do homem, a voz do diabo e a voz de Deus. A importância de reconhecer a voz de Deus como um Cristão, quando O desejamos escutar, não pode ser desprezada. ...

    $93.00

  • ESCUTANDO A VOZ DE DEUS
    KELVIN ARMSTRONG
    Este livro foi escrito para ajudar os cristãos a discernir entre a voz de Deus em meio a outras vozes. Existem basicamente três vozes principais no universo; a voz do homem, a voz do diabo e a voz de Deus. A importância de reconhecer a voz de Deus ...

    $103.00

  • ENCONTRANDO FORÇAS EM MOMENTOS DE FRACASSO
    KELVIN ARMSTRONG
    Encontrando Forças em Momentos de Fracasso é um livro Motivacional Cristão que te ajudará a lidar com as adversidades da vida, te trazendo força e coragem por meio de princípios bíblicos. Frequentemente passamos por momentos difíceis na vida, na qual nos perguntamos, por que eu? Por que Deus me abandonou? Essas são perguntas que rodeiam a nossa mente ao sermos cercados pelas ad...

    $172.00

  • KRAFT IN ZEITEN DES ZERBRUCHS
    KELVIN ARMSTRONG
    Kraft in Zeiten des Zerbruchs ist ein inspirierendes christliches Buch, dass dir helfen soll mit den Herausforderungen des Lebens umzugehen, indem du Kraft und Ermutigung aus dem Wort Gottes erhälst. Wenn wir durch schwierige Zeiten gehen, fragen wir uns oft, wieso es gerade uns trifft. Warum hat Gott mich verlassen? Diese Fragen bedrängen uns, wenn wir in Schwierigkeiten steck...

    $172.00

  • PREGHIERE FONDAMENTALI
    KELVIN ARMSTRONG
    37 preghiere da utilizzare come armi da combattimento per ottenere la guarigione, l’eliminazione delle influenze sataniche generazionali, la protezione e la liberazione  dalle manipolazioni e dalle maledizioni demoniache. ...

    $103.00

  • COMPREENDENDO O PODER DO ESPÍRITO SANTO
    KELVIN ARMSTRONG
    Princípios Bíblicos para Compreender a Manifestação Sobrenatural do Espírito Santo ...

    $67.00