DIE KIELIEBOOM
ebook

DIE KIELIEBOOM (ebook)

FRANCOIS KEYSER

$56.00
IVA incluido
Editorial:
BABELCUBE INC.
Materia
LITERATURA INFANTIL Y JUVENIL
ISBN:
9781071515679
Formato:
Epublication content package
DRM
Si

Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien… Familie koop ʼn nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  ʼn paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  ʼn maat gebeur, hou die gelag en vrolikheid nie op nie en so gebeur daar ook  ʼn wonderwerk wat Katryn in staat stel om te kan loop.  “Die Kielieboom” is geinspireer deur ʼn boom in ʼn park waar ons dogters altyd gaan speel het. Die storie is in rym-vorm geskryf en inspireer ons om op die uitkyk te wees vir die wonders van die lewe; in ons kinderjare en des te meer ook in ons grootmens lewe. Dit demonstreer ook vir ons hoeveel krag daar in blydskap is, soveel so dat  ʼn jong, gestremde dogter  ʼn wonderwerk beleef en kan loop vir die eerste keer in haar lewe.

Otros libros del autor

  • INDECISIÓN
    FRANCOIS KEYSER
    VIOLA Estoy enamorada del amor y amo a las parejas enamoradas. Son mi pan y mantequilla después de todo, pero no es por eso que los amo. Hay algo tan mágico en ver a una pareja elegir ir juntos al futuro, enfrentar juntos los desafíos de la vida y superarlo todo para salir al otro lado más fuertes y más enamorados que nunca. Me encanta tanto que me convertí en organizadora de b...

    $169.00

  • CRIAR SUCESSO PESSOAL
    FRANCOIS KEYSER
    Tem apenas uma vida. Faça com que valha a pena....... Cada segundo. Todos cometemos erros e aprendemos com eles. Mas e se pudéssemos evitar cometer alguns erros? Erros que podem ter um impacto muito duradouro nas nossas vidas, especialmente se os cometemos numa idade precoce na nossa educação ou carreira terciária? E se alguém quisesse partilhar os erros que tantos de nós comet...

    $169.00

  • OS JUNGLIES E A ÚLTIMA BANANA
    FRANCOIS KEYSER
    Bem-Vindo ao mundo de “Os Junglies”. “Os Junglies” são uma série de livros infantis, cada um dos quais contando uma estória exclusiva sobre as aventuras de cinco animais da floresta. Neste episódio da série “Os Junglies”, não há mais bananas disponíveis na Terra. Há apenas uma maneira de produzir mais bananas de verdade. Os Astronautas deixaram uma bananeira na lua quando eles ...

    $58.00

  • DIE BESOEKER
    FRANCOIS KEYSER
    Agterblad : Welkom in die wereld van “Die Woudties” “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. In hierdie boek maak 'n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle ...

    $58.00

  • EL ÁRBOL DE LAS COSQUILLAS
    FRANCOIS KEYSER
    Una familia se muda a su nueva casa. Kayleigh su hija discapacitada se despierta por las noches debido a sonidos que vienen de abajo del árbol que esta en el jardin. Ella sale a investigar un dia por la noche  y se asombra de lo que encuentra. Ella hace nuevos amigos peculiares y pronto está de fiesta con ellos por la noche también. Incluso cuando la tragedia golpea a un amigo,...

    $57.00

  • KIKI IN EINER FLASCHE
    FRANCOIS KEYSER
    Im achten Buch der “Dschunglies” Reihe bleibt das Äffchen Kiki in einer Flasche stecken. Wird er sich aus der Flasche befreien können? Wer wird ihm helfen? Seine Freunde haben Angst vor ihm und wollen ihm nicht helfen, weil sie glauben, dass er ein Monster sei. Ist da jemand, der überhaupt helfen kann? Diese Geschichte stellt für die jungen Leser die verheerenden Effekte und Au...

    $58.00