DIE MANEWALES VAN THOMAS DIE KAT
ebook

DIE MANEWALES VAN THOMAS DIE KAT (ebook)

LINDA M. HENDERSON

$67.00
IVA incluido
Editorial:
BABELCUBE INC.
Materia
LITERATURA INFANTIL Y JUVENIL
ISBN:
9781071553824
Formato:
Epublication content package
DRM
Si

Thomas die pragtige kat gaan op 'n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet 'n colliehond, 'n lam, 'n valk, 'n wit perd, 'n tier, 'n leeu, 'n olifantfamilie, en 'n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig 'n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel 'n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!

Otros libros del autor

  • GLI ESPEDIENTI DI THOMAS IL GATTO
    LINDA M. HENDERSON
    L’adorabile Thomas si è cacciato in una nuova avventura alla scoperta di sé stesso. Lungo la strada, incontra tanti animali interessanti e non potrà fare a meno di chiedersi a quale animale assomiglierà di più dopo che sarà diventato grande. I bambini saranno affascinati dalle insolite creature che Thomas incontrerà. Chi altri se non un saggio gufo rivelerà a Thomas la sua vera...

    $97.00

  • ALLES OOR PERDE
    LINDA M. HENDERSON
    Hierdie boek is geskryf vir kinders wat lief is vir perde, en wat graag soveel as moontlik oor hulle wil leer. Dit deel interessante feite oor baie soorte perde, waar hulle gevind word, wat hulle graag eet, ens. Sal daar perde in die Hemel wees? Die antwoorde word gevind in "Alles oor perde." As jy lief is, vir perde sal jy hierdie boek wil lees!  ...

    $67.00