MY KINDERBOEK OOR HONDE LIGGAAMSTAAL MET PRENTE
ebook

MY KINDERBOEK OOR HONDE LIGGAAMSTAAL MET PRENTE (ebook)

AMBER RICHARDS

$51.00
IVA incluido
Editorial:
BABELCUBE INC.
ISBN:
9781667457628
Formato:
Epublication content package
DRM
Si

Te dikwels as ouers dink ons eenvoudig nie daaraan om veiligheidskwessies rakende honde te leer nie, totdat daar 'n situasie gebeur. Dit is nie die tyd vir onderrig nie, maar vir aksie. Voorkoming kan 'n lang pad gaan. Selfs as jy nie 'n hond besit nie, moet elke kind geleer word, omrede hulle in ander situasies met honde in aanraking sal kom.   Hierdie boek is een wat 'n volwassene kan gebruik vir beide 'n kind wat dalk bang is vir honde, en 'n kind wat te vrymoedig is met honde. Daar is 'n nota aan ouers aan die begin van die boek, waarin veral gevra word dat die boek volledig gelees moet word voordat dit vir 'n kind voorgelees word.  Ouers ken die stadiums van hul kinders sowel as die kind se temperament en geskiedenis wat hulle met honde gehad het. Al hierdie faktore kom in die spel wanneer onderrig word oor veiligheid en honde. Dit is 'n vak wat al te dikwels glad nie geleer word nie.  Ek het probeer om dit so min as moontlik skrikwekkend te maak, en om gesonde hond/kind-verhoudings aan te moedig. Die boek sluit af met 'n paar simpel foto's om op 'n ligter noot af te sluit.

Otros libros del autor

  • BEHOUD JE FAMILIEFOTO'S
    AMBER RICHARDS
    Hecht je waarde aan je familiefoto's en erfstukken? Dat is dit een moet-lezen instructie voor je! Riskeer het niet om deze onvervangbare schatten te verliezen. Onze familiefoto's zijn ontbetaalbaar, een visueel beeld van de herinneringen en geliefden. Ze verdienen en hebben speciale zorg nodig om te garanderen dat ze er nog steeds zijn voor de volgende generatie. Velen die geni...

    $57.00

  • WIE SIE DIE BODENQUALITÄT IM GARTEN VERBESSERN
    AMBER RICHARDS
    Bringen Sie Ihren Garten in Schwung: mit einem gesunden Boden und auf ganz natürliche Weise! Mit diesem einfach zu befolgenden Ratgeber erhalten Sie köstliche Früchte, gesundes Gemüse, herrlich duftende Blumen und kräftige Kräuter. Niemals würden Sie ein Haus auf einem morschen Fundament errichten. – Wieso sich also mit schlechter Erde im Garten abgeben, wo alle Pflanzen vor si...

    $57.00

  • SCHÄDLINGSBEKÄMPFUNG IN BIOGÄRTEN
    AMBER RICHARDS
    Sie sind besorgt um giftige Chemikalien in Ihren Garten, besonders auf selbst angebautem Obst und Gemüse? Das sollten Sie auch, denn diese Chemikalien stellen ein Gesundheitsrisiko für Sie und Ihre Familie, Ihre Haustiere und die Umwelt dar. Dennoch gibt es ein Problem. Wie schützen Sie Ihren Garten vor gierigen Schädlingen und Pflanzenkrankheiten? Schädlingsbekämpfung in Biogä...

    $58.00

  • EIN PIONIERMÄDCHEN LERNT KOCHEN
    AMBER RICHARDS
    In diesem pädagogischen Buch wird das Leben der Mädchen in der Pionierzeit beschrieben, wie sie das Kochen erlernten und andere Bereiche des Pionierlebens. Es wurde hauptsächlich für Mädchen im Alter von 8 bis 13 Jahren geschrieben, abhängig von individuellem Lesegrad und Interessen des Kindes. In diesem kurzen, in Kapitel unterteilten Buch über das Pionierleben sind Bilder ent...

    $59.00

  • SOJA-KERZEN: ANLEITUNG ZUM HERSTELLEN GROßARTIGER KERZEN IM GLAS
    AMBER RICHARDS
    Hast du dich jemals gefragt, ob du wirklich erstaunliche Sojakerzen von hoher Qualität zu Hause herstellen kannst? Kerzen aus Sojawachs, die stark duften und tatsächlich richtig abbrennen? Wie sieht es mit der Fähigkeit aus, deine Freunde und Familie mit  selbstgemachte Geschenke, die sie wirklich lieben, zu beeindrucken? Amber Richards stellte seit vielen Jahren ihre eigenen S...

    $67.00

  • LEER JOU HONDE KEN (VIR KINDERS)
    AMBER RICHARDS
    Hierdie is ‘n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is ‘n e-boek  vir jong kinders wat in honde belangstel. Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat...

    $67.00