DIE BEDRIEËR: NIE NET ONTROUHEID NIE
ebook

DIE BEDRIEËR: NIE NET ONTROUHEID NIE (ebook)

DR. PENSACOLA H. JEFFERSON (PENSACOLA HELENE)

$199.00
IVA incluido
Editorial:
BABELCUBE INC.
Materia
TEOSOFIA METAFISICA
ISBN:
9781667400938
Formato:
Epublication content package
DRM
Si

'n Bedrieër is 'ENIGIEMAND' wat in 'n oneerlike manier optree, op enige vlak (finansieël, emosioneel, spiritueel of fisies) ten einde 'n selfsugtige voordeel te bekom.  . “…Valse lippe is vir die Here 'n gruwel, …” (Spreuke 12:22 AFR53). 'n Bedrieër  werf hierdie oneerlike voordeel deur opsetlike misleiding, flousery, skelmstreke, seksuele ontrou, swendelary, verneukery en om ander  te ontwyk. “…Sy vorste is in hom soos wolwe wat prooi verskeur, … siele om te bring, dat hulle onregverdige wins kan maak. …” (Esegiël  22:27 AFR53). Bedrieërs sal jou uit jou materiële besittings, jou emosionele gesondheid, jou spirituele rykdom en jou fisiese welstand bedrieg as dit moontlik is.   “…Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; …” (Galasiërs  6:8 AFR53). Hierdie boek sal grootliks daarop fokus hoe mense uit hulle emosionele gesondheid deur bedrieërs bedrieg word.   “…Moenie steel nie. Moenie mekaar kul nie. …” (Levitikus 19:11 NLV). As iemand jou uit jou emosionele gesondheid kan bedrieg, sal jou materiële, spirituele en fisiese goed volg.  Wee die BEDRIEËR wat dit doen.   “..Verskriklike dinge lê in die vooruitsig vir julle wat snags op julle beddens lê en bose planne bedink. Vroegoggend staan julle op en voer dit uit omdat julle die mag het om dit te doen. As julle ’n stuk grond wil hê, lê julle beslag daarop. As julle iemand se huis wil hê, vat julle dit van hulle af. Nie eers iemand se familie of erfgrond is veilig nie! Maar die Here sê: “Ek sal kwaad met kwaad vergeld. Daar is nie ’n kans dat julle sal ontsnap nie! Julle gaan ’n slegte tyd beleef, niks gaan oorbly van julle trots nie.” …” (Miga 2:1-3 NLV).

Otros libros del autor

  • TRANSFORMEER INTIMITEIT
    DR. PENSACOLA H. JEFFERSON (PENSACOLA HELENE)
    Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie twee liggame nie.  As jy "een gees" met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie.  Laat my jou gou 'n analogie gee: as God 'n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het....

    $200.00

  • HOSETTA: GETROUD MET'N EGBREKER
    DR. PENSACOLA H. JEFFERSON (PENSACOLA HELENE)
    HOSETTA: GETROUD MET 'N EGBREKER is 'n fiksionele voorstelling van hoe God ons situasies en omstandighede gebruik om ons waardevolle lesse te leer oor wie Hy is en as geleenthede om deur geloof te wandel werklik te ervaar.  Daar is sommiges wat die taal van geloof praat, maar daar is ander wat uitgedaag en getoets is en eintlik die pad van in geloof wandel, geloop het. Geloof i...

    $199.00

  • FOKUS VAN GODSDIENSTIGE TOEWYDING, GODSDIENSTIGE ORIËNTASIE TUSSEN SELF-GEÏDENTIFISEERDE CHRISTENE
    DR. PENSACOLA H. JEFFERSON (PENSACOLA HELENE)
    Hierdie studie behels om die verhouding tussen die fokus van godsdienstige toewyding en godsdienstige oriëntasie van die verhoudings toewyding aan Christus tussen selferkende Christene, te verken.  Die doel was om 'n verhouding tussen 'n toegewyde (gefokus op) godsdienstige toewyding en intrinsieke godsdienstige oriëntasie te verken, tussen selferkende Christene, ten einde die ...

    $200.00