TRANSFORMEER INTIMITEIT
ebook

TRANSFORMEER INTIMITEIT (ebook)

DR. PENSACOLA H. JEFFERSON (PENSACOLA HELENE)

$200.00
IVA incluido
Editorial:
BABELCUBE INC.
Materia
TEOSOFIA METAFISICA
ISBN:
9781071576045
Formato:
Epublication content package
DRM
Si

Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie twee liggame nie.  As jy "een gees" met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie.  Laat my jou gou 'n analogie gee: as God 'n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het.  Wanneer daardie items of bestandele saamgevoeg of gemeng is, kan hulle nie ongemeng of onsaamgevoeg raak nie.  Hulle is NOU een.  Hierdie bestandele bly vir ewig geheg aan mekaar en saam het hulle iets heel anders geword - 'n koek.  Die wat aan God deur die Here verbind is, bly vir ewig verbind en het dus geheel en al anders geword "in" Christus - 'n NUWE SKEPPING.  Die wat tot God geheg is deur die Here, is "een gees" met Hom; 'n intimiteit met God wat letterlik 'n individu heeltemal transformeer. "... Maar wie die HERE aanhang, is EEN GEES met Hom..." (1 Korinthiërs 6:17 AFR53).  "...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n NUWE skepsel;..."  (2 Korinthiërs 5:17 AFR53).  "... die Gees van God in julle woon nie?..." (1 Korinthiërs 3:16 AFR53).  God sê:  "... WEES HEILIG, WANT EK IS HEILIG..." (1 Petrus 1:14-16 AFR53).  "..."...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel;..."  (2 Korinthiërs 5:17 AFR53).  "...die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword..."  (2 Korinthiërs 5:17 AFR53).  "...   En die HERE God het die mens geformeer [uit] die stof van die aarde [liggaam] en in sy neus die asem van die lewe [gees] geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel [siel] geword..." (Genesis 2:7 AFR53).   God sê:  "... na SY beeld; ... man en vrou het Hy (God, die Heilige Gees) hulle geskape..." (Genesis 1:27 AFR53).  "... En ... [God, die Heilige Gees] in sy neus die asem van die lewe [Sy "eie" Gees] ..."  (Genesis 2:7 AFR53).  "... So het dan die mens 'n lewende siel geword..."  (Genesis 2:7 AFR53).  Om tot God geheg te wees is 'n HEIL

Otros libros del autor

  • HOSETTA: GETROUD MET'N EGBREKER
    DR. PENSACOLA H. JEFFERSON (PENSACOLA HELENE)
    HOSETTA: GETROUD MET 'N EGBREKER is 'n fiksionele voorstelling van hoe God ons situasies en omstandighede gebruik om ons waardevolle lesse te leer oor wie Hy is en as geleenthede om deur geloof te wandel werklik te ervaar.  Daar is sommiges wat die taal van geloof praat, maar daar is ander wat uitgedaag en getoets is en eintlik die pad van in geloof wandel, geloop het. Geloof i...

    $199.00

  • DIE BEDRIEËR: NIE NET ONTROUHEID NIE
    DR. PENSACOLA H. JEFFERSON (PENSACOLA HELENE)
    'n Bedrieër is 'ENIGIEMAND' wat in 'n oneerlike manier optree, op enige vlak (finansieël, emosioneel, spiritueel of fisies) ten einde 'n selfsugtige voordeel te bekom.  . “…Valse lippe is vir die Here 'n gruwel, …” (Spreuke 12:22 AFR53). 'n Bedrieër  werf hierdie oneerlike voordeel deur opsetlike misleiding, flousery, skelmstreke, seksuele ontrou, swendelary, verneukery en om a...

    $199.00

  • FOKUS VAN GODSDIENSTIGE TOEWYDING, GODSDIENSTIGE ORIËNTASIE TUSSEN SELF-GEÏDENTIFISEERDE CHRISTENE
    DR. PENSACOLA H. JEFFERSON (PENSACOLA HELENE)
    Hierdie studie behels om die verhouding tussen die fokus van godsdienstige toewyding en godsdienstige oriëntasie van die verhoudings toewyding aan Christus tussen selferkende Christene, te verken.  Die doel was om 'n verhouding tussen 'n toegewyde (gefokus op) godsdienstige toewyding en intrinsieke godsdienstige oriëntasie te verken, tussen selferkende Christene, ten einde die ...

    $200.00